Jakobus 5:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie oor mekaar kla nie, broers en susters, anders sal God oor julle oordeel. Kyk, die Groot Regter kom. Hy staan al voor die deur!

Jakobus 5

Jakobus 5:3-19