Jakobus 5:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees dan geduldig, broers en susters, totdat die Here weer hier is. Dink net hoe ’n boer uitkyk vir die herfs- en lentereën. Hy wag geduldig vir die kosbare oes wat die land oplewer.

Jakobus 5

Jakobus 5:3-14