Jakobus 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is daar van julle wat swaarkry? Dan moet julle aanhou bid daaroor. En dié wat opgeruimd is, moenie ophou lofliedere sing nie.

Jakobus 5

Jakobus 5:10-18