Jakobus 4:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God is egter besig om ons steeds meer genade te gee om aan Hom getrou te wees. Daarom sê die Skrif:“God weerstaan hoogmoedige mense,maar aan nederige mense gee Hy genade.”

Jakobus 4

Jakobus 4:1-15