Jakobus 4:16-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Maar nou is julle arrogant en spog julle. Al sulke grootpratery is verkeerd.

17. Hou in gedagte: As ’n mens weet wat reg is en dit nie doen nie, is dit sonde.

Jakobus 4