Jakobus 4:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle weet nie eers wat die lewe môre vir julle inhou nie! Julle is soos die oggendmis – dis vir ’n rukkie sigbaar, en dan is dit weer weg.

Jakobus 4

Jakobus 4:7-17