Jakobus 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as julle teen mense diskrimineer, doen julle sonde, want juis hierdie wet brandmerk julle dan as oortreders.

Jakobus 2

Jakobus 2:7-18