Jakobus 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar, as ’n mens bid, moet jy die vertroue hê dat God sal antwoord, want iemand wat twyfel, is soos ’n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen en weer gedryf word.

Jakobus 1

Jakobus 1:1-10