Jakobus 1:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy jou egter verdiep in God se volmaakte wet – dié wet wat ’n mens vrymaak – en jy dóén wat die wet sê en jy vergeet nie wat jy gehoor het nie, dan kan jy God se seën verwag op wat jy doen.

Jakobus 1

Jakobus 1:19-27