Jakobus 1:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Raak daarom ontslae van die vuilheid en boosheid wat so welig in julle tier, en aanvaar nederig die woord wat God in julle geplant het. Hierdie woord het die mag om julle te red.

Jakobus 1

Jakobus 1:18-22