Jakobus 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gelowiges wat ryk is, moet bly wees oor hulle nederige status voor God. Want hulle rykdom sal soos die veld se blomme net ’n rukkie hou.

Jakobus 1

Jakobus 1:8-16