Hosea 9:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My God het die profeet as wagter oor Efraim gestuur, maar oral waar hy gaan, stel hulle valstrikke voor hom. Selfs in die huis van sy God is daar vyandigheid.

Hosea 9

Hosea 9:1-15