Selfs as hulle die verwoesting van die Assiriërs ontvlug het, sal hulle in Egipte versamel en in Memfis begrawe word. Doringstruike sal hulle skatte van silwer toegroei en onkruid hulle blyplekke.