Hosea 9:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs as julle kinders tog bly lewe en grootword, sal Ek hulle van julle wegneem sonder dat een oorbly. Ellende wag vir hulle wanneer Ek wegdraai en hulle alleen agterlaat!

Hosea 9

Hosea 9:7-14