Hosea 7:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Israel vermeng met die nasies en word net soos hulle. Efraim is soos ’n roosterkoek wat nie omgedraai is nie en halfgebak en waardeloos geword het!

Hosea 7

Hosea 7:3-9