Hulle is almal egbrekers, soos ’n gloeiende oond wat aanhou smeul nadat die bakker opgehou het om dit te stook. Hy doen dit sodat hy die deeg kan knie, en wag dan dat dit moet rys.