Wanneer hulle daarheen vlieg, sal Ek my vangnet oor hulle gooi en hulle neertrek soos voëls in die lug. Ek sal hulle straf wanneer hulle in swerms bymekaarkom.