Dan sal hulle uiteindelik met hulle kleinvee en grootvee kom om dit aan die Here te offer. Maar dit sal te laat wees! Hulle sal Hom nie kry nie, want Hy het Hom aan hulle onttrek. Hulle is nou alleen.