Hosea 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek ken jou, Efraim! Israel kan nie vir My wegkruip nie! Jy het my verlaat soos ’n prostituut haar man los. Jy is onrein.

Hosea 5

Hosea 5:2-4