Hosea 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Luister hier, julle priesters! Gee aandag, leiers van Israel! Hoor hier, lede van die koningshuis! Hierdie oordeel is oor julle: Julle is gedoem! Want julle het in Mispa ’n strik gestel en in Tabor ’n vangnet gespan waardeur die volk tot afgodery verlei is.

Hosea 5

Hosea 5:1-6