Hosea 4:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos dit met die priesters gaan, so sal dit ook met die mense gaan: omdat die priesters sondig, sondig die mense ook. Daarom sal Ek sowel priesters as mense vergeld vir hulle bose dade.

Hosea 4

Hosea 4:1-15