Hosea 4:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis waarom die hele land verskrompel en kwyn van dors saam met al die inwoners, wilde diere en voëls. Selfs die visse beswyk.

Hosea 4

Hosea 4:1-8