Hulle bring offers aan die afgode op die bergtoppe. Hulle bring wierookoffers op die heuwels en offer in die koel skadu van eike, populiere en ander groen bome.“Dis waarom julle dogters prostitute geword het, en julle skoondogters egbreuk pleeg.