Want hulle ma is ’n skaamtelose prostituut en het op ’n skandelike manier swanger geword. Sy het gesê: ‘Ek sal agter my minnaars aan gaan, hulle wat vir my kos en drank, klere van wol en vlas, en olie gee.’