Hosea 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My volk sal dan weer terugkeer na die veiligheid van hulle land. Hulle sal welig groei soos koring en uitspruit soos wingerde. Hulle sal so hoog aangeskrewe wees soos die wyn van die Libanon.

Hosea 14

Hosea 14:6-10