Hosea 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

By goeie weiding aangekom, het hulle hulle dik geëet. Toe hulle genoeg geëet het, het hulle hoogmoedig geword en van My vergeet.

Hosea 13

Hosea 13:1-10