Hosea 13:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Efraim floreer tussen die riete, maar die oostewind, ’n rukwind van die Here, sal uit die woestyn kom. Dit sal hulle waterbronne verdroog en hulle lopende fonteine laat opdroog. Al hulle skatte en waardevolle besittings sal geplunder word.”

Hosea 13

Hosea 13:9-15