Hosea 12:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Israel spog: “Ek is ryk, en ek het dit alles self verwerf! Niemand kan sê dat ek dit op ’n oneerlike manier gekry het nie! Ek is onskuldig aan enige oortreding!”

Hosea 12

Hosea 12:8-15