Hosea 12:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob moes na Aram toe vlug, Israel moes slawediens doen om ’n vrou te kry. Om ’n vrou te kry, moes hy skape oppas.

Hosea 12

Hosea 12:11-15