Hosea 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hoogtes van boosheid waar Israel gesondig het, sal verwoes word. Dorings en onkruid sal hulle altare toegroei. Dan sal hulle vir die berge vra: “Begrawe ons!” en vir die heuwels: “Val op ons!”

Hosea 10

Hosea 10:1-11