Hosea 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sal saam met hulle na Assirië toe geneem word as ’n geskenk vir die groot koning daar. Israel sal verneder word en skaamkry omdat hulle op afgode vertrou het.

Hosea 10

Hosea 10:3-14