Hosea 10:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou sal die ellende van oorlog op jou volk toesak. Al jou versterkte stede sal verwoes word net soos toe Salman vir Bet-Arbel verwoes het. Toe is selfs ma’s en kinders doodgeslaan.

Hosea 10

Hosea 10:10-15