Hosea 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Israel is voorspoedig, soos ’n welige wingerd oortrek met vrugte. Maar hoe groter die voorspoed, hoe meer altare bou hulle vir vreemde gode. Hoe oorvloediger die land se opbrengs, hoe mooier maak hulle die klippilare.

Hosea 10

Hosea 10:1-3