Hosea 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kort daarna het Gomer weer verwag en ’n dogter is gebore. Toe sê die Here vir Hosea: “Noem haar Lo-Rugama (‘Geen-ontferming’), want Ek sal My nie langer ontferm oor die volk Israel en hulle vergewe nie.

Hosea 1

Hosea 1:1-12