Hooglied 5:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy bobene is soos marmerpilare wat op goue voetstukke staan. Dit lyk soos sederstompe, spesiaal gekap in die Libanon.

Hooglied 5

Hooglied 5:8-16