Hooglied 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jy is mooi, my beminde,so pragtig! Jou oë agter jou sluier is soos die oë van ’n duif.Jou hare golf weg soos bokke wat afstroom teen die Gileadberge.

Hooglied 4

Hooglied 4:1-8