Hooglied 2:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Ek is ’n roos uit Saron, ’n lelie van die veld!”

2. “Soos ’n lelie tussen doringbosse, so is my beminde tussen die ander meisies.”

Hooglied 2