Hooglied 1:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie my so staan en bekyk omdat ek donker is nie. Die son het my so gebrand. My broers was kwaad vir my. Daarom het hulle my die wingerde laat oppas. My eie wingerd moes ek verwaarloos.

Hooglied 1

Hooglied 1:1-14