Hebreërs 9:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons kan inderdaad sê dat volgens die wet feitlik alles met bloed gereinig word. Sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis van sonde plaas nie.

Hebreërs 9

Hebreërs 9:15-27