Hebreërs 7:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die geval van die Joodse priesterdom word tiendes aan sterflike mense betaal. Melgisedek is egter belangriker as hulle, want daar word van hom getuig dat hy voortlewe.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:1-10