Hebreërs 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Melgisedek, wat nie van Levitiese afstamming was nie, het nietemin ’n tiende van Abraham ontvang en hom, aan wie God sy beloftes gegee het, geseën.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:1-15