Hebreërs 7:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want die Een van Wie ons praat, behoort tot ’n ander stam, ’n stam waarvan niemand ooit by die altaar diens gedoen het nie.

Hebreërs 7

Hebreërs 7:4-14