Hebreërs 6:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dít is tog waar Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan het – Hy wat ons ewige Hoofpriester geword het volgens die priesterorde van Melgisedek.

Hebreërs 6

Hebreërs 6:15-20