Hebreërs 6:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense lê gewoonlik ’n eed af by iemand wat belangriker as hulleself is. Vir hulle is die eed dan absoluut bindend. Daar kan geen dispuut daaroor wees nie.

Hebreërs 6

Hebreërs 6:11-20