Hebreërs 5:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En niemand kan ’n hoofpriester word bloot omdat hy graag daardie ereposisie wil hê nie. Hy moet deur God daartoe geroep word – net soos in die geval van Aäron.

Hebreërs 5

Hebreërs 5:3-14