Hebreërs 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gevolglik het God weer ’n dag bepaal om sy rus binne te kan gaan. Daardie dag is vandag. God het dit aansienlik later deur Dawid aangekondig, naamlik:“Vandag wanneer julle sy stem hoor,moet julle nie julle harte verhard nie.”

Hebreërs 4

Hebreërs 4:1-13