Hebreërs 3:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jesus verdien baie groter erkenning as Moses, net soos die persoon wat ’n huis bou baie meer lof kry as die huis self.

Hebreërs 3

Hebreërs 3:1-9