Hebreërs 3:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees dan versigtig, broers en susters. Maak seker dat daar nie by enigeen van julle ’n verkeerde gesindheid van ongeloof posvat wat julle vervreem van die lewende God nie.

Hebreërs 3

Hebreërs 3:2-19