Hebreërs 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het alles onder sy beheer geplaas.”Wanneer die Skrif sê “alles” is onder die mens se beheer geplaas, beteken dit werklik álles. Tog sien ons nou nog glad nie dat alles reeds onder die mens se beheer is nie.

Hebreërs 2

Hebreërs 2:7-17