Hebreërs 13:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Pas op dat julle nie meegesleur word deur die bekoring van allerlei vreemde idees nie. Dit is goed om deur God se genade versterk te word en nie deur die nakoming van kosvoorskrifte, wat in elk geval vir dié wat dit nagekom het, niks gebaat het nie.

Hebreërs 13

Hebreërs 13:6-13